DF Akademie venue banner

Upcoming Events

Browse event dates, compare prices, and reserve tickets quickly.

0 events

No upcoming events right now

Take a look at some of our previous events below.

Past Events

Take a look at some of our previous events.

Past EventDF Toneelklub Vertonings at DF Akademie

DF Toneelklub Vertonings

22 July 2026 – 23 July 2026

DF Akademie

Die Toneelklub is trots om vanjaar drie uiteenlopende produksies aan te bied. ’n Drama, ’n sielkundige riller en ’n wetenskapfiksie-drama. Jy is gewaarborg daarvan om in elkeen van hierdie produksies lekker te lag, skok te ervaar en dalk ook ’n traan of twee te moet afdroog. ’n Paar van ons onderwysers bring ook 'n produksie op die planke en hiérdie een beloof om jou lagspiere behóórlik te kielie. Moenie uitmis op ’n wonderlike aand in die teater - op tuisbodem - met ’n verskeidenheid van toneelstukke. Let asseblief op die ouderdomsbeperking van elke produksie.

Past EventDrama-departement Vertoningsaand at DF Akademie

Drama-departement Vertoningsaand

25 June 2026

DF Akademie

Hierdie vertoningsaand is ’n geleentheid waar die Dramaleerders vir hulle familie en vriende kan wys waaraan hulle in die Dramaklas werk. Dit is 'n samesynsgeleentheid sowel as 'n blootstellingsgeleentheid vir die leerders om voor 'n gehoor op te tree. Laastens is dit 'n fondsinsamelingsgeleentheid vir die Dramafonds, waarmee leerders gesubsidieer kan word vir die kyk van teaterproduksies en bywoon van vaardigheidskursusse.

About DF Akademie

DF Akademie hosts a variety of events in your community. Book tickets online and stay updated with upcoming dates.

Organiser location

Frans Conradie Dr, Bellville, Cape Town, 7530